SUID AFRIKAANSE WISKUNDE OLIMPIADE

Die tweede rondte van die Wiskunde olimpiade het op 15 Mei plaasgevind. Die top 100 senior en top 100 junior leerlinge dring dan deur na die derde rondte van die olimpiade. Ruan Kotze in graad 9 is een van die top 100. Dit beteken hy is in die top 100 oor die hele land asook Swaziland, Nigerië en Namibië. Ruan neem aan die derde rondte deel by St. John’s College, Houghton, Johannesburg.

Eksamenrooster Mei/Junie 2019

Eksamenrooster

Matriekuitslae 2018

Hoërskool Transvalia is weereens die top akademiese skool in die Vaaldriehoek!
Baie geluk aan al die gr. 12-leerders van 2018. Ons spog met ‘n 100%-slaagsyfer en 'n uitmuntende 88.6%-universiteitsvrystelling.
Leerders wat spesiale vermelding verdien:
9 Onderskeidings
Marelize Roux
7 Onderskeidings
Carla Vivier en Wiehann Vorster
6 Onderskeidings
Ziné Botha, Christiaan de Wet, Kian Moolman, Wouter Roos, Meghan van Deventer, Chris van Niekerk en Sumarie Wessels
5 Onderskeidings
Roelof du Plessis, Christiaan Landsberg, Ryan Nel, Erna Odendaal en Amber-Jane Wilson.
4 Onderskeidings = 10 Leerders
3 Onderskeidings = 13 Leerders
2 Onderskeidings = 34 Leerders

Dankie aan elke Matriek onderwyser vir julle insette en harde werk en weereens baie geluk aan elke leerder en sterkte met julle toekoms!
Valia is trots op almal!
#Matrieks #Klasvan2018
#TrotsTradisieTransvalia

Prysuitdeling 2018

Veelsydigste Kultuurleerder: Amber-Jane Wilson Veelsydigste Sportleerder: Zian de Jager
Beste Kultuurprestasie buite skoolverband: Marelize Roux DUX leerder: Marelize Roux
 
Veelsydigste leerder: Erna Odendaal  

Eksamenrooster November 2018

Eksamenrooster

Vitae Junie 2018

Vitae Junie 2018

SA Rugby magazine!

We would just like to thank SA Rugby magazine and Dylan Jack for picking our school as your School Rugby profile for the August edition of SA Rugby magazine. We highly appreciate it!
Gaan koop gerus die Augustus uitgawe van SA Rugby magazine!
#ValiaRugby #TTT #TrotsTradisieTransvalia


Hoërskool Transvalia word 60!

Kom wees deel van Valia se 60 jaar vieringe saam met Pieter Smith. Dit beloof om 'n onvergeetlike aand te wees saam met vriende en familie. Kaartjies sal beskibaar wees vanaf die skole weer heropen 17 Julie 2018. Stuur gerus 'n epos na valia@hstransvalia.co.za om nou al jou tafel te bespreek.

Sedibeng ligauitslae 2018


Agter van links na regs: Marizelle Nortje, Me. Jackie van Reenen, Charné Bornman, Johanné Engelbrecht, Luzanne Jacobs, Rodé Rossouw, Anzel Fourie, Jazelle Struwig, Me. Adri Olivier
Voor van links na regs: Melissa Naudé, Laresha van der Schyff

Agter vlnr: Michelle Smit, Shané Dimond, Me. Nadia Uys-Pienaar, Jeannique Rossouw, Marsharé Pienaar, Danél Lötter
Voor vlnr: Puleng Mabina, Kay-Lin Read, Tanlee Myburgh
Afwesig: Suné Naudé

Jordyn Trollip, Carli Dippenaar, Marizelle Crause, Megan Bosch, Lana Sutherland, Heike Fourie, Me. Liza Janse van Rensburg, Candice Düpper
7 uit die 10 spanne van die skool speel in die finaal vir posisie 1 of 2
3 A-spanne (uit 'n moontlik 5 van die skool) dring deur na die Gauteng-kampioenskappe
Volledige liga-uitslae:
O/14 A* - 1ste
B - 1ste
C - 1ste
O/15 A* - 2de
B - 1ste
O/16 A* - 2de
B - 6de
O/17 A - 6de
2de span - 2de
1ste span - 4de
*Hierdie spanne dring deur na die Gauteng-kampioenskappe

Suid-Gauteng Hokkie 2018

Veels geluk aan die volgende speelsters wie gekies is vir Suid-Gauteng spanne:
0/14
Abigail Forster C
Chanique Visagie D
Zené de Villiers D
Danelle Steinhofel D

0/16
Merlise Kock C
Izaan Lessing C
Toiné Swart C
Renate Fourie D
Diandri Cornelissen D
Danika Perelaer D

0/18
Iwey Kruger C
Chané Lombaard D
Zané Abbott D

Valke Rugbyspelers 2018

Baie geluk aan die volgende seuns wat na afloop van die finale rondte Valke proewe vir hul onderskeie ouderdomsgroepe se spanne gekies is. Die spanne waarin hulle speel is nog nie finaal nie omrede daar nog 2 oefen wedstryde gespeel word en slegs daarna sal die finale span waarin elke seun speel bekend gemaak word.

0/18 spelers – 18 in Totaal
Raynard Nel, Divan Meyer, Marno Swanepoel, Dewald Strydom, Zian de Jager, Franco Pienaar, Zeilinga Strydom, Bernard du Plessis, Tiaan Visser, Christiaan Burger, Franco Wagener, Roelof du Plessis, Nicky Nicolenas, Ryan Nel, Driaan vd Berg, Uli Wiese, Damian Jordan en Johan van Eck.

0/16 spelers – 17 in Totaal
Heiko Pöhlmann, Quintin Olivier, Abrahm Masoeu, Katli Thamaga, Dewald Stoop, Willem Coertzen, Sjaen Lucas, Anrich Botes, Gareth Graham, Brendan Francis, Ossie Lewis, Kyle Steynen, Enrico Putter, Divan du Toit, Ronan Ehlers en Marthinus Jv Rensburg.

Tuksreeks uitslae 2018

H/S Transvalia se sportleerders kan trots voel op die skool se algehele 7 de plek in die reeks! Baie geluk! Dankie aan elke leerder, ouer, afrigter, organiseerder en toeskouer.Die volgende sportsoorte het soos volg uitgeblink:
Fietsry : Algeheel 1 ste (seuns eindig 1ste en die meisies gesamentlik 2de met Garsfontein. Ook wen ons die aflos-kompetisie in 'n naelbytstryd!
Rugby: Algeheel 3de
Muurbal: Algeheel 5de
Gholf en skaak: Algeheel 6de
Tennis: Algeheel 7de

Spanne en sportsoorte wat spesiale vermelding verdien:
Rugby
0/14 A - naaswenners
1 ste span - 3de
0/15 A - 5de

Netbal
0/14 B - 3de
2 de span - 4de
0/16 A - 6 de

Hokkie 0/16 B - 4 de
0/15 A - 5 de
0/15 B - 5 de

Hokkie seuns : 1 ste span - 6 de
Fietsry
0/15 - Lourens v Staden 2de met Marinus Faling 3de, Bianca Barnard 4de
0/16 - Natalie Long wen met Kaylin Gombos 4de, Konrad Spanïg 3de
0/18 - Wayne vd Walt wen oortuigend met Boela van Staden 4de

Jagkompetisie 2018

Ter viering van Hoërskool Transvalia se 60ste bestaansjaar kan jy 'n kans staan om 'n gratis jagnaweek vir 2 persone te wen ter waarde van R20000. Dit sluit die jag van 'n koedoe/wildebees en 2 rooibokke asook verblyf en etes in. Drinkgoed is vir jou eie rekening.

Datum: 7-10 Julie 2018 (4 dae en 3 nagte)
Plek: Alldays, Polekwane
Kompetisie sluit: 8 Junie 2018
Koste per kaartjie: R100

Die trekking sal op die 8ste Junie 2018 plaasvind tydens 'n skool funksie en die wenner sal telefonies in kennis gestel word indien hy/sy nie teenwoordig kan wees nie. Antwoord die volgende vraag korrek om in aanmerking te kom vir die prys:
Hoe lank bestaan Hoërskool Transvalia vanjaar?

Met trots geborg deur: United Engineering Supplies

Graad 8 Inskrywings vir 2019 (Aanlyn stappe)

Klik hier...

ASA Jeug Klub kampioenskappe

Die volgende atlete het almal gekwalifiseer vir die ASA Jeug Klub kampioenskappe wat 5 tot 7 April 2018 in die Paarl plaasgevind het. Jancke van Tonder, Renier de Villiers, Chris van Niekerk, Marno Swanepoel, Zeilinga Strydom, Sheré Jv Rensburg en Claudine Botha.

SA Medaljewenners 2018

Baie geluk aan die volgende drie leerlinge wat almal medaljes verower het op die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe: Chris van Niekerk (Gewigstoot Seuns 0/19 3de), Zeilinga Strydom (Seuns 0/17 400m 2de en Medley aflos 1ste), Sheré Jv Rensburg (Dogters 0/17 200m 2de, 4 x 100m aflos 1ste en Medley aflos 2de). Die skool is baie trots op julle almal!

SA Atlete 2018

Baie geluk en sterkte aan die volgende atlete wat almal na afloop van die Gauteng kampioenskappe gekies is vir die Gauteng span wat in Potchefstroom by die SA Skole Atletiekbyeenkoms gaan deelneem vanaf 21 tot 24 Maart 2018.
Vlnr:Claudine Botha (Dogters 0/17 Hammer gooi)
Sheré Jv Rensburg (Dogters 0/17 200m, medley en Aflos)
Zeilinga Strydom (Seuns 0/17 400m en Medley)
Chris van Niekerk (Seuns 0/19 Diskus, Gewigstoot en Spiesgooi)
Jancke van Tonder (Dogters 0/19 Diskus)
Eben Stoop (Seuns 0/15 300m Hekkies)

NWU Super 16 Inter Skole Atletiekbyeenkoms

Ons atlete het goed gedoen op die dag en gesorg dat ons as skool in die Top 16 Atletiek skole Noord van die Vaal bly en ook sodoende nog steeds die enigste skool is in die Vaaldriehoek is wat hierdie titel kan dra.
Medaljes verower:
Goud - 15
Silwer - 11
Brons - 14
Sheré Jv Rensburg het ook tydens die D0/17 200m ‘n nuwe rekord opgestel van 24,11s. (1011 punte op die Absa tabel).

Atlete wat medaljes verower het:
Goud
Reinhardt Boers - S0/16 Hoogspring
Jancke van Tonder - D0/19 Diskus
Renier de Villiers - S0/16 3000M en S0/17 1500m
Chris van Niekerk - S0/19 Diskus en Gewigstoot
Sheré Jv Rensburg - D0/17 100m en 200m (Nuwe rekord)
Lalla Mlangeni - D0/15 90m Hekkies
Zeilinga Strydom - S0/17 200m en 400m
Johan de Villiers - S0/15 1500m
Caitlin Church - D0/17 Gewigstoot
Seuns 0/16 Aflos
Dogters 0/17 Aflos
Silwer
Megan v Deventer - D0/19 3000m
Michaela Jeffrey - D0/15 Verspring
Shané Dimond - D0/15 800m en 400m
Caitlin Church - D0/17 Diskus
Amor Labuschagne - D0/17 100m Hekkies
Lalla Mlangeni - D0/15 200m
Danike Perelaer - D0/16 400m
Katli Thamaga - S0/16 400m
Sheré Jv Rensburg - D0/17 400m
Dogters 0/15 Aflos
Brons
Werner van Zyl - S0/19 3000m
Aidan Botha - S0/17 400m
Armand Viljoen - S0/14 Spiesgooi
Uli Wiese - S0/17 100m
Abrahm Masoeu - S0/16 100m
Lalla Mlangeni - D0/15 100m
Lana Sutherland - D0/14 Gewigstoot
Lambert Grobler - S0/14 800m
Eben Stoop - S0/15 100m Hekkies
Derek Pretorius - S0/14 Hoogspring
Marco Pretorius - S0/14 Diskus
Kyle Steynen - S0/16 200m
Chris van Niekerk - S0/19 Spiesgooi
Seuns 0/14 Aflos

Dankie aan elke atleet en sterkte met die atlete wat eerskomende naweek op Gauteng kampioenskappe gaan deelneem

Reinhardt Boers - S0/16 Hoogspring Goud 1.75M
Renier de Villiers - S0/16 3000M Goud (8.35.20s) en S0/17 1500m Goud (4.04.60s – 1001 punte op ABSA table)
Sheré Jv Rensburg - D0/17 100m Goud en 200m Goud (Nuwe rekord)(24.11s 1011 punte op die ABSA table)

Beheerliggaamverkiesing 2018

Beheerliggaamverkiesing 2018

Aflosaand 2018

Baie geluk aan al Valia se Atlete met puik vertonings by die jaarlikse aflosaand. Baie dankie aan Laerskool Vryheidsmonument vir die wyse waarin die byeenkoms aangebied was.

Uitslae:
0/14
Seuns 1ste
Dogters 3de

0/15
Seuns 1ste
Dogters 1ste

0/16
Seuns 1ste
Dogters 2de

0/17
Seuns 1ste
Dogters 2de

0/19
Seuns 4de
Dogters 4de

4 x 400m Seuns 1ste
4 x 400m Dogters 1ste

Top 15 Atletiek span uitslae 2018

Die Top 15 byeenkoms is ‘n jaarlikse instelling op die atletiek calendar en word by UJ stadion deur HS Noordheuwel aangebied. Die byeenkoms word in 2 Afdelings gedeel. Afdeling A is vir Makro- en Groot skole en Afdeling B is vir Groot- en Medium skole. Elke skool skryf ‘n span in van 15 Atlete en elke ouderdomsgroep word verteenwoordig, die atlete neem dan in hul beste 2 items deel waarin hulle die hoogste punte behaal. Die skool het soos in die verlede as span weer baie goed gevaar en eindig onder die Top 10 in Afdeling A, Die gemiddelde punt bereken op al ons atlete se uitslae was 912 punte. Renier de Villiers (Seuns 0/16) het ‘n nuwe rekord in die 1500m opgestel (Tyd 04:04.42 1022 punte op die ASA tabel). Die volgende atlete in die span het elk Top 3 prestasie behaal in hul betrokke item:

0/14
Lana Sutherland – 3de Gewigstoot
Marco Pretorius – 1ste Diskus
Armand Viljoen – 1ste Spiesgooi

0/15
Shané Dimond – 1ste 400m
Lala Mlangeni – 2de 100m

0/16
Renier de Villiers – 1ste 1500m (Nuwe rekord) & 2de 3000m

0/17
Caitlin Church – 2de Gewigstoot & 2de Diskus
Sheré Jv Rensburg – 2de 100m & 1ste 200m
Zeilinga Strydom – 3de 200m

0/19
Jancke van Tonder – 1ste Diskus
Chris van Niekerk – 3de Gewigstoot & 3de Diskus

Voor vlnr: Katli Thamaga, Lana Sutherland, Shané Dimond, Jancke van Tonder, Sheré Jv Rensburg, Caitlin Church, Michaela Jeffrey, Lala Mlangeni
Agter vlnr: Armand Viljoen, Derek Pretorius, Marco Pretorius, Zeilinga Strydom, Chris van Niekerk, Renier de Villiers en Kyle Steynen.
Renier de Villiers

Matriekuitslae 2017!

Leerders in alfabetiese volgorde en Onderskeidings in hakkies:
Keanu Bosch (5 Onderskeidings)
Engels, Wiskunde, Lo, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskap

Christiaan du Preez (6 Onderskeidings)
Engels, Wiskunde, Lo, Fisiese Wetenskap, Inligtingstegnologie en Ing Grafika & Ontw

Jacques du Toit (8 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lo, Fisiese Wetenskap, Inligtingstegnologie, Ing Grafika & Ontw en Lewens Wetenskap

Ruan Engelbrecht (5 Onderskeidings)
Afrikaans Engels, Lo, Rekeningkunde en Fisiese Wetenskap

Megan Gericke (7 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lo, Rekeningkunde, Ekonomie en Fisiese Wetenskap

Martin Jv Vuuren (8 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lo, Inligtingstegnologie, Ing Grafika & Ontw, Lewens Wetenskap en Fisiese Wetenskap

Tiaan Redelinghuys (7 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lo, Rekeningkunde, Ekonomie en Fisiese Wetenskap

Lynette Kruger (5 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Dramatiese Kunste, Lo en Lewens Wetenskap

Suné Malan (6 Onderskeidings)
Afrikaans,Engels, Lo, Lewens Wetenskap, Fisiese Wetenskap en Ekonomie

Mariska Müller (6 Onderskeidings)
Afrikaans,Engels, Lo, Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie

Shenó Raath (6 Onderskeidings)
Afrikaans,Engels, Lo, Geografie, Lewens Wetenskap en Toerisme

Linzelle Swanepoel (5 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Lo, Besigheidstudies en Ekonomie

Clarissa van Heerden (6 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Lo, Rekeningkunde, Lewens Wetenskap en Toerisme

Doné van Niekerk (7 Onderskeidings)
Afrikaans, Engels, Wiskunde, Lo, Rekeningkunde, Lewens Wetenskap en Fisiese Wetenskap

Riekey Woolley (5 Onderskeidings)
Engels, Lo, Rekeningkunde, Lewens Wetenskap en Fisiese Wetenskap



Onderskeidings

8 Onderskeidings
 
Martin Jv Vuuren Jacques du Toit  
     
7 Onderskeidings
 
Tiaan Redelinghuys Megan Gericke Doné van Niekerk
     
6 Onderskeidings
Christiaan du Preez Suné Malan Mariska Muller
     
 
Shenó Raath Clarissa van Heerden  
     
5 Onderskeidings
Keanu Bosch Ruan Engelbrecht Lynette Kruger
 
Lizelle Swanepoel Riekey Woolley  

Skoolgelde en reëlings 2018

Inligtingsbrief

Graad 8's 2018

Inligtingsbrief
Vrywaringsvorm
Maraneman Vrywaringsvorm
Merietebeurs Aansoekvorm

Eksamen November 2017

Eksamenrooster 4de kwartaal 2017
Gr. 8 Afbakening eindeksamen 2017
Gr. 9 Afbakening eindeksamen 2017

VLR bestuur 2018

Die VLR Bestuur van 2018 is uiteindelik aangekondig! Veels geluk aan die volgende leerders, en mag julle 'n vreugdevolle komende matriekjaar met vele prestasie en geluk ervaar.

Sekretaresse - Nadine Fourie
Tesourier - Wiehann Vorster
Adjunk sekretaresse (Onderhoofdogter)- Ziné Botha
Menslike verhoudinge ( Onderhoofseun)- Chris van Niekerk
Onder voorsitter (Hoofdogter)- Kisia Steyn
Voorsitter (Hoofseun)- Zian de Jager

Sport- en kultuurdinee 2017

Dis weer tyd vir Valia se Sport & Kultuur Dinee. Elke jaar n glans geleentheid waarna kinders baie uitsien. Daar is slegs 'n beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar so spring vinnig on jou plek te verseker!
Datum: 20 Oktober 2017
Tyd: 18:00 vir 18:30
Drag: Semi-formeel
(Koeldranke te koop)


  
  

Virsekerbeker Finaal 2017

Na 'n dag se harde Rugby, blydskap en hartseer het ons aan die einde van die 2017 seisoen gekom. Die 0/15A span het die dag afgeskop en het 'n ongelooflike seisoen ervaar deur die 1ste span te geword het in Rugby wat die gesogte TukskoleReeks kon wen. Die span het tot die einde geveg en 'n drie gedruk heel aan die einde maar kon ongelukkig nie die drie verdoel nie en verloor die wedstryd 20-19. Die 0/16A span het die bordjies van verlede jaar verhang en 'n rugby les gegee om 44-12 te wen. Dit was 'n uitstekende spanpoging gewees en baie geluk ook aan Divan Meyer wat aangewys was as man van die wedstryd. Die 1ste span het moedig probeer maar was op die dag geklop teen 'n span met individuele sterre. Hulle het ongelukkig 52-24 verloor. Baie dankie aan elke ouer en seun vir julle tyd, energie en opoffering gedurende die lang seisoen en aan elke afrigter vir die ure sê harde werk wat ingesit was. Baie dankie ook aan Riaan Pool Equipment CC (0/14A Hoofborg) Silverado Spur Steak Ranch (0/15A Hoofborg), Buco Vaal (0/16A Hoofborg) en Star Nissan Vanderbijlpark en Nashua Vaal (1ste span Hoofborg) en Sedgars Sport (Rugby Hoofborg) vir julle finansiële hulp, insette en getroue ondersteuning. Hoop en glo ons sien almal weer in 2018 vir nog 'n great seisoen.
#TrotsTradisieTransvalia
#TrotsValia

0/16A Virsekerbeker wenners
Divan Meyer - kaptein en man van die wedstryd

Noordvaal 7’s Rugby uitslae 2017

Valia Noordvaal 7's Rugby uitslae 22 en 23 September 2017:
Die 0/15 span wen die Bowl afdeling en die 0/17 span verloor ongelukkig in die Beker Finaal maar kan ongelooflik trots voel op hul vertoning en as Naaswenners van die toernooi.
#TrotsTradisieTransvalia

0/15 7's rugbyspan Noordvaal Bowl wenners
0/17 7's rugbyspan Noordvaal beker naaswenners

Tuksreeks opsomming

Die skool het 6de algeheel geëindig in die reeks wat die beste is in die skool se geskiedenis (in 2016 was ons 8ste).

Die Rugby was algeheel 4de gewees.
Spanne se prestasies soos volg:
0/14A wen EG Jansen 28-0 en word as skildwenner gekroon.
0/15A wen 35-14 vs Monument. Algehele wenners
0/15B wen 19-15 vs EG Jansen. Algehele wenners.
0/16A wen Klerksdorp 27-16 en eindig 3de.
1ste span wen Rustenburg 22-7 en word as bowl wenner gekroon.

Hokkie
0/14A speel gelykop teen Nelspruit en deel die beker as skildwenner.
0/15A wen Eldoraigne en word as bowl wenner gekroon.
0/16A eindig 4de
1ste span verloor teen Menlopark 2-1 in die Finaal en was dus naaswenner van die reeks.

Netbal
Die 0/14B span was naaswenners gewees.
Die 0/14A Netbal span het 6de geëindig in die reeks.

Kleinsportsoorte
Muurbal eindig algeheel 4de in die reeks.

Ons poel vir 2018 is:
Monument en Pietersburg


0/16A rugbyspan
0/15A trofee oorhandiging
0/15A Tuksreeks wenners
Katli Thamaga - man van die wedstryd
In aksie!
In aksie!
0/15B Tuksreeks wenners
0/14A
1ste span Tuksreeks naaswenners

Graad 7 Uitnodiging na inligtingsaand op 10 Mei 2017

Graad 7 Uitnodiging
Toelatingsvorm

SA Skole 2017

Die volgende leerlinge het gekwalifiseer om aan die SA Skole byeenkoms deel te neem

Vlnr: Shané Dimond, Claudine Botha, Luhandri Lötter, Renier de Villiers, Chris van Niekerk, Danike Perelaer, Caitlin Church, Tyler Skudder en Jancke van Tonder

ASA 2017

Die volgende leerlinge het gekwalifiseer om aan die ASA Klubkampioenskappe deel te neem

Vlnr: Sheré Jv Rensburg, Luhandri Lötter, Chris van Niekerk, Caitlin Church en Jancke van Tonder

Atletiek Top 15 span 2017

Baie geluk aan die Top 15 span met elke atleet se individuele prestasies. Die span het 10de geëindig in die Grootskole kategorie wat 'n goeie prestasie is gemeet aan die kompetisie. Baie dankie aan Bronwyn Hogg van Gravity Imaging vir die vervaardiging en borg van die span se hemde.

Top 15

Vlnr: Danike Perelaer, Abrahm Masoeu, Tyler Skudder, Chris v Niekerk, Jancke v Tonder, Wihan Daffue, Sheré Jv Rensburg, Zeilinga Strydom, Shané Dimond, Caitlin Church,Ilisckè Neuhoff, Zander Venter, Renier de Villiers, Lala Mlangeni en Katli Thamaga.

Aflosaand 2017

Valia doen dit weer by Aflosaand op en van die baan af. Baie dankie aan elke atleet en toeskouer veral die Gr. 12 Klas van 2017 met jul trotse ondersteuning op die paviljoene vanaand. Ons wen 8 uit 10 aflosse, verbeter 5 van die bestaande rekords en wen die Dogters Medley en die seuns kan trots voel met hul poging tot op die einde vir hul silwer medalje.

0/19 Seuns Aflos wenners 2017 vlnr: Wihan Daffue, Franco v Wyk, Xander vd Walt en Zander Venter. Mpho Ntsane was afwesig tydens foto.
0/19 Dogters 2017 Silwermedalje wenners vlnr: Elize Taljaard, Kyla Hoffman, Shané Nel en Anelda Schoeman. Cliriska de Jager was afwesig tydens die foto.

Distrik Matriek Akademiese Prysuitdeling 2017

Hoërskool Transvalia het weer soos in die verlede skoonskip gemaak by die Distrik (D8) se Matriek Akademiese Prysuitdeling.
Die skool het a.g.v. die Matrieks van 2016 se skitterende uitslae die volgende toekennings ontvang:
Die skool wat sy provinsiale teiken bereik het met 100 % slaag
Die Top skool in Kring 1 van die Distrik
Top skool met 100% slaagsyfer
Top skool met die hoogste aantal leerlinge met Universiteitsvrystelling: 159 Leerder
Top skool met die hoogste aantal onderskeidings: 351
Die skool wat die beste resultate oor ʼn periode van 3 jaar volhou het.
Beste presterende skool in die Distrik. (Algeheel beste akademiese skool in die Distrik)

Om al die prestasies te kan behaal moet jy tog kundige onderwysers ook hê en hulle was ook vereer met die toekennings vir beste uitslae in hul vakgebiede:
Me. Katryn Spires – Rekeningkunde
Me. Elna Dorfling – Verbruikerstudie
Me. Hilda Kloppers – Dramatiese Kunste
Me. Laurika Botes – Ekonomie
Me. Elba du Plessis – Engels 1ste Addisionele Taal
Me. Ansie Coetzee – Geografie
Mnr. Walter Berrington – Lewensoriëntering
Mnr. Japie Wessels – Wiskundige Geletterdheid
Me. Annelize Jonker – Toerisme
Me. Riana van Niekerk – Ingenieurs Grafika en Ontwerp.

Ons Matrieks van 2016 wat die uitslae moontlik gemaak het het elk die volgende toekennings ontvang:
Rhoda Hartzer – 1ste onder Top 5 vir die algehele beste presteerders in die Distrik op gemiddeld, beste algehele dogters leerling in die Distrik, Algeheel Top leerder in die Distrik en toekenning ontvang vir die beste prestasie in die volgende vakke: Rekeningkunde en Ekonomie.
Janke Grundling – 2de onder Top 5 vir die algehele beste presteerders in die Distrik op gemiddeld en toekenning ontvang vir die beste prestasie in die volgende vakke: Afrikaans en Fisiese Wetenskap.
Gizelle Venske - 3de onder Top 5 vir die algehele beste presteerders in die Distrik op gemiddeld en toekenning ontvang vir die beste prestasie in die volgende vakke: Engels 1ste Addisionele Taal en Lewensoriëntering.
Liné van Deventer - 4de onder Top 5 vir die algehele beste presteerders in die Distrik op gemiddeld en toekenning ontvang vir die beste prestasie in die volgende vak: Lewenswetenskap.
Anne Grundling – Ontvang die toekenning vir die beste prestasie in die volgende vak: Geografie en deel die toekenning vir die beste prestasie in die volgende vak: Ingenieurs Grafika en Ontwerp.
Nicola Kloppers - Ontvang die toekenning vir die beste prestasie in die volgende vak: Dramatiese Kunste.
Karla Cloete - Ontvang die toekenning vir die beste prestasie in die volgende vak: Verbruikerstudie.
Mias du Plessis en Marno Haasbroek – Deel die toekenning vir die beste prestasie in die volgende vak: Ingenieurs Grafika en Ontwerp.
Cayton Nel - Ontvang die toekenning vir die beste prestasie in die volgende vak: Wiskundige Geletterdheid.
Lana Roux - Ontvang die toekenning vir die beste prestasie in die volgende vak: Meganiese Tegnologie.

Matriekuitslae

Valia Beste Akademiese Skool in die Vaal.
75,9% Universiteit vrystelling, 23,1% Diploma studies, 1,0% Hoër Sertifikaat
215 Leerders in Totaal met 351 Onderskeidings en 100% Slaagsyfer. Baie dankie aan elke Leerder en Onderwyser vir julle harde werk wat beloon is. Sterkte aan elke Matriek en dit wat jou lewenspad vir jou voorhou.
8 Onderskeidings: 7 Leerders
7 Onderskeidings: 10 Leerders
6 Onderskeidings: 2 Leerders
5 Onderskeidings: 8 Leerders
4 Onderskeidings: 5 Leerders
3 Onderskeidings: 7 Leerders
2 Onderskeidings: 28 Leerders
3 van ons Leerders het die volgende pryse by Gauteng se Matriekprysuitdeling gekry:
Rhoda was 2de algeheel in Gauteng op haar gemiddeld en Janke was algeheel 3de. Gizelle het die prys gekry vir die hoogste gemiddeld in Engels 2de Taal.

Onderskeidings

8 Onderskeidings
Rhoda Hartzer Anne Grundling Janke Grundling Nicola Kloppers Andrew Oosthuizen Amorie van Zyl Angelique Vorster
 
7 Onderskeidings
   
Kirlu Botha Christian Coetzee Mias du Plessis Simoné du Plessis Nadia Hough    
   
Nadia Myburgh Jaco Pretorius Marcel Prinsloo Liné van Deventer Gizelle Venske    
 
6 Onderskeidings
           
Marelize Botes Kirsten Kriek          
 
5 Onderskeidings
     
Karla Cloete Ilze Coetzer Suné de Kock Marno Haasbroek      
     
Maryke Hamman Tarien Hattingh MJ Nel Ansumé Strydom      

Vaalweekblad Sportster van die jaar 2016

Baie geluk aan Sheré Jv Rensburg, Lezaan Jv Vuren (Sport ambassadeur van die Jaar), Mannetjies Roux (Springbok Rugby Legende) en Zian de Jager (Hoërskool Seun Sportster van die Jaar). Geluk aan elke leerder wat kan baie trots wees op hul prestasie en die harde werk wat beloon word op so aand.

VLR bestuur 2017

vlnr: Sekretaresse: Doné van Niekerk, Adjunk-sekretaresse: Linzelle Swanepoel,
Menslike verhoudingsbestuur: Jacques Myburgh, Voorsitter: Jano Lessing,
Onder-voorsitter: Sisipho Magwaza, Tesourier: Kayleigh Beukes

Eksamenrooster November 2016

Eksamenrooster

Rugby uitslae 2016

Tuksreeks 2016 – eindig 4de uit 15 skole.
0/15A eindig 4de
0/14A eindig 5de en 0/16A eindig 5de (Plaatwenners)

Valke Grootskole Liga:
4 Mei 2016 vs Vereeniging Gimmies (Tuis):
(Valia tellings 1ste):
0/14A 33-5, 0/14B 31-12, 0/15A 56-0, 0/15B 22-10, 0/16A 36-14, 0/16B 58-7, 3des 24-3, 2des 8-27 en 1ste span 22-11.

14 Mei 2016 vs Oosterlig (weg):
(Valia tellings 1ste):
0/14A 43-0 (wedstryd gestop), 0/14B 47-0 (wedstryd gestop), 0/15A 57-0 (wedstryd gestop), 0/15B 17-7, 0/16A 45-3, 0/16B (het nie span gehad nie, kry punte), 3des 22-0, 2des 26-0 en 1ste span 27-0.

Dogters Hokkie uitslae 2016

Tuksreeks 2016 – eindig 3de uit 15 skole.
1ste span eindig 1ste in die reeks (Algehele wenners).
0/15A eindig 3de en 0/16A eindig 4de.

Vaaldriehoek Grootskole Liga:
Vs Driehoek
1ste Rondte (Tuis)
1ste span wen 6-0. 2de wen 3-0. 016A wen 2-0. 016B verloor 0-1. 015A wen 7-2. 015B wen 1-0. 014A wen 3-0. 014B verloor 2-1.
2de Rondte (Weg)
1ste wen 3-0. 2de gelykop 0-0. 0/16A wen 3-0. 0/15A wen 2-0. 0/14A wen 2-0. 0/16B verloor 0-1. 0/15B gelykop 1-1. 0/14B wen 1-0.
Vs Sasol Hoër
1ste Rondte (Weg)
1ste wen 5-1, 2de wen 13-0, 016A wen 9-0, 015A gelykop 0-0, 014A verloor 1-2. 016B wen 2-1, 015B verloor 0-4, 014B verloor 0-8.

Hokkie 0/15A
Hokkie 1ste span

Seuns Hokkie uitslae 2016

Tuksreeks 2016 – eindig 8de uit 15 skole.
1ste span eindig 5de in die reeks (Plaatwenners).

Vaaldriehoek Liga:
Vs Dr. Malan
0/16A wen 4-0
1st gelykop 2-2
Vs Driehoek
0/16 wen 6-0
1st wen 2-1
Vs Vereeniging Gimmies
0/14 wen 6-0
0/16 wen 4-1
1st wen 6-0

Hokkie 0/15A seuns
Hokkie 1ste span seuns

Tennis uitslae 2016

Tuksreeks 2016 – eindig 12de uit 15 skole.
Vaaldriehoek Liga:
6 Mei 2016 - Die eerste junior seuns tennis span wen 40/16 teen Fochville
13 Mei 2016 - Tweede span wen 41/15 teen Dr Malan
16 Mei 2016 - Junior Dogters wen teen Heidelberg Volkskool 32/24

2de span seuns
Junior span seuns

Tuksreeks Finale Uitslag

Tuksreeks Uitslag

Vriendskaplike wedstryd sonder No.1 Atlete vs HTS Middelburg

(Valia se telling verskyn 1ste)
Rugby
0/14A 20-0, 0/14B 19-5, 0/15A 14-18, 0/15B 5-45, 0/16A 52-12, 0/16B 18-11, 3Des, 19-18, 2Des 14-12 en 1stes 0-17
Dogters Hokkie
1ste span 2-1, 0/16A 6-0, 0/15A 1-0, 0/14A 1-6. 2des 4-0, 0/16B 2-0, 0/15B 1-0, 0/14B 1-3.
Seuns Hokkie
1ste 0-2, 0/16A 1-0, 0/16B 5-0, 0/14 1-1

Gauteng Atletiekkampioenskappe

Baie geluk en sterkte aan die volgende atlete met hul deelname aan die Gauteng Atletiekkampioenskappe
Seuns
Anrich Botes, Quintin Crause, Dian de Villiers, Renier de Villiers, Bernard du Plessis, Gerhard Grobler, Tyler Skudder, Zeilinga Strydom, Marno Swanepoel, Werner van Zyl, Uli Wiese, Tiaan Gouws, Brendan Nortjé, Pieter Storm, Steyn Uys, Daniël van Deventer, Chris van Niekerk, Arno van Wyk en Kruan Saunders

Dogters
Caitlin Church, Ilze du Plessis, Janet du Plessis, Sheré Jv Rensburg, Kaylene Knoetze, Iwéy Kruger, Danike Perelaer, Natalie Pieters, Zané Schoeman, Suné Sutherland, Zandrie Vorster, Ziné Botha, Lindie Hecker, Luhandri Lotter, Shané Nel, Sheno Raath, Anelda Schoeman, Chantelize vd Berg, Meghan van Deventer, Riekie Wooley, Nadia Hough, Simoné Jacobs, Mialette Kock, Riandi Niemand, Michelle Schultz, Wilmarie Strydom, Bianca Valentin, Liné van Deventer, Anja Visagie en Angelique Vorster.

Atletiek 2016

Baie dankie aan elke leerder, afrigter, atleet, ouer/ondersteuners, beamptes en personeel en laaste maar nie die minste nie atletiekorganiseerder Juf. Herbst vir al jul moeite, tyd, harde werk en ondersteuning vir die 2016 seisoen.

Plaaslike Interhoër Trofee wenners:
Baie geluk aan elkeen van die volgende atlete met hul prag prestasies by die plaaslike Interhoër op Vrydag, 19 Februarie 2016 te DP De Villiers stadion Sasolburg. Elke atleet het die volgende toekennings ontvang (vlnr):
Anrich Botes (Seuns 0/14) - Beste junior veldprestasie en beste veld atleet algeheel vir Gewigstoot met 'n afstand van 15,32m.
Gerhard Grobler (Seuns 0/14) - Junior Victor Ludorum met altesaam 2565 punte in sy beste 4 items.
Gys v.d. Berg (Vanderbijlpark Atletiek Bond Voorsitter)
Chris van Niekerk (Seuns 0/16) - Senior Victor Ludorum met altesaam 2456 punte en beste senior veld prestasie vir Diskus met 'n afstand van 48,46m.
Sheré Jv Rensburg (Dogters 0/15) - Junior Victrix Ludorum met altesaam 2889 punte, beste junior baanprestasie en beste baan atleet algeheel vir die 200m in 24,66s. Sy is ook aangewys as die beste atleet op die dag.
Iliscke Neuhoff (Dogters 0/16) - Beste senior baanprestasie vir 100m Hekkies in 15,50s.
Ziné Botha (Dogters 0/16) - Senior Victrix Ludorum met altesaam 2439 punte in haar beste 4 items.
Valia is Trots op julle!
Die volgende rekords is ook op die dag verbeter:
Diskus Seuns 0/14 Anrich Botes 46,04m en Tyler Skudder 44,16m
Diskus Seuns 0/16 Chris van Niekerk 48,46m
Spiesgooi Dogters 0/16 Chantelize v.d. Berg 35,36m saam met Zanele Myeni van Vaalpark Articon met 35,44m
Spiesgooi Seuns 0/15 Marno Swanepoel 58,98m
100m Hekkies Dogters 0/19 Riandi Niemand 14,84s
100m Hekkies Seuns 0/14 Gerhard Grobler 13,56s
Dogters 0/15 100m 12,23s, 200m 24,66s en 400m 59,15s almal behoort aan Sheré Jv Rensburg.

Matrieks 2016

Die matrieks van 2016 begin amptelik die nuwe Matriekdrag tradisie.

Atletiekprogram 12 Februarie

Atletiekprogram

Wen! Wen! Wen!

Moet nie jou kans mis om hierdie Datsun Go Lux te wen teen R150 per kaartjie nie. Daar is slegs 2000 kaartjies beskikbaar en die gelukkige wenner sal op Vrydag 22 Julie aangekondig word.

LOR en VLR opleiding 2016

LOR en VLR opleiding wat Saterdag, 6 Feb. 2016 deur Weza Matomane aangebied is. Wat ʼn voorreg om opgelei te word deur so ʼn suksesvolle oud-leerder van Transvalia. Elke LOR en VLR het verseker met nuwe inspirasie weggestap

Akademie

Baie geluk aan elke onderwyser en matriek leerders wat toekennings ontvang het by die "Sedibeng West Awards Ceremony" wat gisteraand, 4 Februarie 2016. Die skool het die volgende toekennings ontvang:
Een van die Top presterende skole in die distrik wat 90% en hoër slaagsyfer behaal het. 1ste plek behaal as die skool met die meeste Onderskeidings en is algeheel aangewys as die Beste presterende skool in die Distrik.
Die volgende vakke is ook aangewys as die beste presterende vakke van al die skole in die Distrik:
Rekeningkunde, Drama, Ekonomie, Engels FAL, Geografie, Lewensoriëntering, Lewenswetenskap, Wiskundige Geletterdheid en Toerisme.
Die volgende leerders was ook die top presteerders in die volgende vakke:
Amonique Swanepoel - Verbruikerstudies
Emile van Wyk - IGO
Simone Meyer - Visuele Kuns
Carla Pieters - Lewensoriëntering
Riekert Jv Vuuren het ook die toekenning ontvang as een van die Top 100 Leerders in Gauteng.

Ivan Botha en Donnalee Roberts kuier by Transvalia

Baie Dankie aan Ivan Botha en Donnalee Roberts wat by die skool kom kuier het om hul nuwe film Vir Altyd...in 'n oomblik wat in teaters begin wys vanaf 12 Feb. 2016.

Aflosaand

Geluk aan al ons Aflos spanne wat gisteraand (9 Feb. 2016) deelgeneem het aan die jaarlikse Aflosbyeenkoms wat deur LS Vryheidsmonument in samewerking met Mugg & Bean aangebied was te DP de Villiers stadion, Sasolburg. Ons het 6 uit 'n moontlike 12 aflosse gewen. (0/14 Seuns en Dogters, 0/15 Seuns, 0/17 Seuns, 0/19 Dogters en 5 x 400m Seuns). Die deelnemende skole in die Hoërskole afdeling was soos volg: Vereeniging Gim., Sasol Hoër, Dr. Malan, Overvaal, HTS Carel de Wet, Suiderlig, Drie Riviere Hoër en ons.

Noordheuwel top 15 span

Baie geluk aan elk van die volgende atlete wat gekies is vir die Noordheuwel Top 15 byeenkoms
Dogters:
0/14: Danike Perelaer (800 en 1500m)
0/14: Zandrie Vorster (100 en 200m)
0/15: Caitlin Church (Gewigstoot en Diskus)
0/15: Sheré Jv Rensburg (100 en 200m)
0/16: Chantelize vd Berg (100m en Spiesgooi)
0/17: Luhandri Lotter (Gewigstoot en Diskus)
0/19: Nadia Hough (100 en 200m)

Seuns
0/14: Gerhard Grobler (100 en 100m Hekkies)
0/14: Abrahm Masoeu (100m en 200m)
0/14: Tyler Skudder (Diskus en Gewigstoot)
0/15: Uli Wiese (100m en Gewigstoot)
0/15: Marno Swanepoel (Spiesgooi en Diskus)
0/16: Chris V Niekerk (Diskus en Gewigstoot)
0/17: Zander Venter (100 en 200m)
0/19: Kruan Saunders (100 en 200m)

Atletiek uitslae (tuis)(DP de Villiers stadion, Sasolburg) 5 Feb. 2016

Uitslae bo 800 punte:
Seuns 0/14
Abrahm Masoeu 1ste 100m 11.28s 997, 1ste 200m 23.93 950
Gerhard Grobler 2de 100m 11.72s 893, 1ste 110m H 13.96 973 punte, Verspring 5.45m 923 punte
Marnus Theunissen 4de 100m 11.99s 834, 2de 200m 24.58s 878
Renier de Villiers 1ste 800m 2:13.15s 846
Anrich Botes 2de Diskus 41.64m 944, 1ste Gewigstoot 14.45m 893

Dogters 0/14
Zandrie Vorster 3de 100m 13.07s 828, 2de 200m 27.17s 835
Danike Perelaer 2de 1500m 5:05.37s 841, 2de 800m 2:26.44s 882

0/15
Sheré Jv Rensburg 1ste 100m 12.14s 985, 1ste 300m H 47.13 806
Uli Wiese 1ste 100m 11.18s 932, 2de 200m 23.66s 832, 1ste Gewigstoot 14.88m 874
Zeilinga Strydom 2de 100m 11.37s 887, 1ste 200m 23.31 871, 1ste Diskus 44.28m 853
Caitlin Church 1ste Diskus 32.52m 863, 1ste Gewigstoot 11.88m 859
Dian de Villiers 2de Hoogspring 1.65m 823
Suné Sutherland 2de Hoogspring 1.45m 812
Ilze du Plessis 2de Verspring 4.80m 804

0/16
Wouter Roos 2de 100m 11.38s 823, 2de 200m 830
Chantelize vd Berg 1ste 100m 12.72s 818
Franco Pienaar 2de 100m 11.44s 810, 1ste 200m 23.40 862, 1ste 400m 52.25s 818
Arno van Wyk 1ste 800m 2:06.30 825
Chris V. Niekerk 1ste Diskus 46.70m 904
Pieter Storm 2de Diskus 42.41m 802

0/17
Zander Venter 2de 100m 10.89s 878, 1ste 200m 22.70s 848
0/19
Nadia Hough 1ste 100m 12.19s 843, 1ste 200m 25.21s 824
Kruan Saunders 1ste 200m 21.43s 924

Baie geluk aan die volgende leerders wat almal by verlede Vrydag se byeenkoms nuwe rekords in hul item opgestel het:
Gerhard Grobler S 0/14 300m Hekkies 41.67s 869 punte op ASA
Tyler Skudder S 0/14 Diskus 48.29m 1190 punte
Sheré Jv Rensburg D 0/15 200m 25.00s 989 punte
Marno Swanepoel S 0/15 Spiesgooi 59.21m 961 punte
Kruan Saunders S 0/19 100m 10.52 928 punte
Lene van Deventer D 0/19 Driesprong 10.93m 744 punte

Huissport 2016

Dankie aan Enrico Dreyer en Stephan Roux vir die foto's

2016 Graad 8 kamp