Matriekuitslae 2018
Hoërskool Transvalia is weereens die top akademiese skool in die Vaaldriehoek!
Baie geluk aan al die gr. 12-leerders van 2018. Ons spog met ‘n 100%-slaagsyfer en 'n uitmuntende
88.6%-universiteitsvrystelling.
Leerders wat spesiale vermelding verdien:
9 Onderskeidings
Marelize Roux
7 Onderskeidings
Carla Vivier en Wiehann Vorster
6 Onderskeidings
Ziné Botha, Christiaan de Wet, Kian Moolman, Wouter Roos, Meghan van Deventer, Chris van
Niekerk en Sumarie Wessels
5 Onderskeidings
Roelof du Plessis, Christiaan Landsberg, Ryan Nel, Erna Odendaal en Amber-Jane Wilson.
4 Onderskeidings = 10 Leerders
3 Onderskeidings = 13 Leerders
2 Onderskeidings = 34 Leerders
Dankie aan elke Matriek onderwyser vir julle insette en harde werk en weereens baie geluk aan elke
leerder en sterkte met julle toekoms!
Valia is trots op almal!
#Matrieks #Klasvan2018
#TrotsTradisieTransvalia