1ste span

Provinsiaal 2018

Tuksreeks uitslae 2018

H/S Transvalia se sportleerders kan trots voel op die skool se algehele 7 de plek in die reeks! Baie geluk! Dankie aan elke leerder, ouer, afrigter, organiseerder en toeskouer.Die skaak het soos volg uitgeblink:
Skaak: Algeheel 6de

Skaak Tuksskole reeks 2017

0/17 span 3de in Gauteng

Skaak provinsiale deelname 2017

0/17 span eindig 2de in D8 en 3de in Gauteng.
Die volgende spelers verteenwoordig Sedibeng by SA’s:
Ruann van Wyk, Ulrich van Wyk, Hanco Heÿdenrÿch, Alexander v Wyk-Grove