Muurbal 1ste Span
![]() |
![]() |
![]() |
H/S Transvalia se sportleerders kan trots voel op die skool se algehele 7 de plek in die reeks! Baie geluk!
Dankie aan elke leerder, ouer, afrigter, organiseerder en toeskouer.Die muurbal het soos volg uitgeblink:
Muurbal: Algeheel 5de
Die skool het 6de algeheel geƫindig in die reeks wat die beste is in die skool se geskiedenis (in 2016 was ons 8ste).
Muurbal eindig algeheel 4de in die reeks.
Ons poel vir 2018 is:
Monument en Pietersburg
TuksSkole reeks deelname: Eindig 5de.
Vaaldriehoekliga - 4 spanne wat deelneem.
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |