ASA kampioenskappe 2019

ASA uitslae:
Sheré Jv Rensburg (D0/20) – 200m 4de in haar lopie, 100m 2de in haar lopie
Claudine Botha (D 0/18) – Hammergooi 8ste
Willem Coertzen (S 0/18) - Gewigstoot 5de
Caitlin Church (D 0/20) – Diskus 10de, Gewigstoot 8ste
Lala Mlangeni (D 0/18) – 100m 7de in haar lopie

SA Skole kampioenskappe 2019

SA Skole uitslae:
Sheré Jv Rensburg (D0/18) – 100m 2de, 200m 3de, 4 x100m aflos 2de.
Claudine Botha (D 0/17) – Hammergooi 10de
Willem Coertzen (S 0/17) - Gewigstoot 6de
Caitlin Church (D 0/18) – Diskus 5de
Hanno Nel (S 0/15) – Hammergooi 3de

ASA Jeug Klub kampioenskappe

Die volgende atlete het almal gekwalifiseer vir die ASA Jeug Klub kampioenskappe wat 5 tot 7 April 2018 in die Paarl plaasgevind het. Jancke van Tonder, Renier de Villiers, Chris van Niekerk, Marno Swanepoel, Zeilinga Strydom, Sheré Jv Rensburg en Claudine Botha.

SA Medaljewenners 2018

Baie geluk aan die volgende drie leerlinge wat almal medaljes verower het op die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe: Chris van Niekerk (Gewigstoot Seuns 0/19 3de), Zeilinga Strydom (Seuns 0/17 400m 2de en Medley aflos 1ste), Sheré Jv Rensburg (Dogters 0/17 200m 2de, 4 x 100m aflos 1ste en Medley aflos 2de). Die skool is baie trots op julle almal!

SA Atlete 2018

Baie geluk en sterkte aan die volgende atlete wat almal na afloop van die Gauteng kampioenskappe gekies is vir die Gauteng span wat in Potchefstroom by die SA Skole Atletiekbyeenkoms gaan deelneem vanaf 21 tot 24 Maart 2018.
Vlnr:Claudine Botha (Dogters 0/17 Hammer gooi)
Sheré Jv Rensburg (Dogters 0/17 200m, medley en Aflos)
Zeilinga Strydom (Seuns 0/17 400m en Medley)
Chris van Niekerk (Seuns 0/19 Diskus, Gewigstoot en Spiesgooi)
Jancke van Tonder (Dogters 0/19 Diskus)
Eben Stoop (Seuns 0/15 300m Hekkies)

NWU Super 16 Inter Skole Atletiekbyeenkoms

Ons atlete het goed gedoen op die dag en gesorg dat ons as skool in die Top 16 Atletiek skole Noord van die Vaal bly en ook sodoende nog steeds die enigste skool is in die Vaaldriehoek is wat hierdie titel kan dra.
Medaljes verower:
Goud - 15
Silwer - 11
Brons - 14
Sheré Jv Rensburg het ook tydens die D0/17 200m ‘n nuwe rekord opgestel van 24,11s. (1011 punte op die Absa tabel).

Atlete wat medaljes verower het:
Goud
Reinhardt Boers - S0/16 Hoogspring
Jancke van Tonder - D0/19 Diskus
Renier de Villiers - S0/16 3000M en S0/17 1500m
Chris van Niekerk - S0/19 Diskus en Gewigstoot
Sheré Jv Rensburg - D0/17 100m en 200m (Nuwe rekord)
Lalla Mlangeni - D0/15 90m Hekkies
Zeilinga Strydom - S0/17 200m en 400m
Johan de Villiers - S0/15 1500m
Caitlin Church - D0/17 Gewigstoot
Seuns 0/16 Aflos
Dogters 0/17 Aflos
Silwer
Megan v Deventer - D0/19 3000m
Michaela Jeffrey - D0/15 Verspring
Shané Dimond - D0/15 800m en 400m
Caitlin Church - D0/17 Diskus
Amor Labuschagne - D0/17 100m Hekkies
Lalla Mlangeni - D0/15 200m
Danike Perelaer - D0/16 400m
Katli Thamaga - S0/16 400m
Sheré Jv Rensburg - D0/17 400m
Dogters 0/15 Aflos
Brons
Werner van Zyl - S0/19 3000m
Aidan Botha - S0/17 400m
Armand Viljoen - S0/14 Spiesgooi
Uli Wiese - S0/17 100m
Abrahm Masoeu - S0/16 100m
Lalla Mlangeni - D0/15 100m
Lana Sutherland - D0/14 Gewigstoot
Lambert Grobler - S0/14 800m
Eben Stoop - S0/15 100m Hekkies
Derek Pretorius - S0/14 Hoogspring
Marco Pretorius - S0/14 Diskus
Kyle Steynen - S0/16 200m
Chris van Niekerk - S0/19 Spiesgooi
Seuns 0/14 Aflos

Dankie aan elke atleet en sterkte met die atlete wat eerskomende naweek op Gauteng kampioenskappe gaan deelneem

Reinhardt Boers - S0/16 Hoogspring Goud 1.75M
Renier de Villiers - S0/16 3000M Goud (8.35.20s) en S0/17 1500m Goud (4.04.60s – 1001 punte op ABSA table)
Sheré Jv Rensburg - D0/17 100m Goud en 200m Goud (Nuwe rekord)(24.11s 1011 punte op die ABSA table)

Aflosaand 2018

Baie geluk aan al Valia se Atlete met puik vertonings by die jaarlikse aflosaand. Baie dankie aan Laerskool Vryheidsmonument vir die wyse waarin die byeenkoms aangebied was.

Uitslae:
0/14
Seuns 1ste
Dogters 3de

0/15
Seuns 1ste
Dogters 1ste

0/16
Seuns 1ste
Dogters 2de

0/17
Seuns 1ste
Dogters 2de

0/19
Seuns 4de
Dogters 4de

4 x 400m Seuns 1ste
4 x 400m Dogters 1ste

Top 15 Atletiek span uitslae 2018

Die Top 15 byeenkoms is ‘n jaarlikse instelling op die atletiek calendar en word by UJ stadion deur HS Noordheuwel aangebied. Die byeenkoms word in 2 Afdelings gedeel. Afdeling A is vir Makro- en Groot skole en Afdeling B is vir Groot- en Medium skole. Elke skool skryf ‘n span in van 15 Atlete en elke ouderdomsgroep word verteenwoordig, die atlete neem dan in hul beste 2 items deel waarin hulle die hoogste punte behaal. Die skool het soos in die verlede as span weer baie goed gevaar en eindig onder die Top 10 in Afdeling A, Die gemiddelde punt bereken op al ons atlete se uitslae was 912 punte. Renier de Villiers (Seuns 0/16) het ‘n nuwe rekord in die 1500m opgestel (Tyd 04:04.42 1022 punte op die ASA tabel). Die volgende atlete in die span het elk Top 3 prestasie behaal in hul betrokke item:

0/14
Lana Sutherland – 3de Gewigstoot
Marco Pretorius – 1ste Diskus
Armand Viljoen – 1ste Spiesgooi

0/15
Shané Dimond – 1ste 400m
Lala Mlangeni – 2de 100m

0/16
Renier de Villiers – 1ste 1500m (Nuwe rekord) & 2de 3000m

0/17
Caitlin Church – 2de Gewigstoot & 2de Diskus
Sheré Jv Rensburg – 2de 100m & 1ste 200m
Zeilinga Strydom – 3de 200m

0/19
Jancke van Tonder – 1ste Diskus
Chris van Niekerk – 3de Gewigstoot & 3de Diskus

Voor vlnr: Katli Thamaga, Lana Sutherland, Shané Dimond, Jancke van Tonder, Sheré Jv Rensburg, Caitlin Church, Michaela Jeffrey, Lala Mlangeni
Agter vlnr: Armand Viljoen, Derek Pretorius, Marco Pretorius, Zeilinga Strydom, Chris van Niekerk, Renier de Villiers en Kyle Steynen.
Renier de Villiers

SA Skole 2017

Die volgende leerlinge het gekwalifiseer om aan die SA Skole byeenkoms deel te neem

Vlnr: Shané Dimond, Claudine Botha, Luhandri Lötter, Renier de Villiers, Chris van Niekerk, Danike Perelaer, Caitlin Church, Tyler Skudder en Jancke van Tonder

ASA 2017

Die volgende leerlinge het gekwalifiseer om aan die ASA Klubkampioenskappe deel te neem

Vlnr: Sheré Jv Rensburg, Luhandri Lötter, Chris van Niekerk, Caitlin Church en Jancke van Tonder

NWU Pukke Super 16 Interhoër 2017

Baie dankie aan elke atleet vir hul deelname en prestasies op die dag. Julle het verseker dat ons as skool in die B-afdeling bly vir 2018 en nogsteeds die enigste skool in die Vaaldriehoek is wat deel is van die gesogte groep Atletiek skole Noord van die Vaal.
Die skool het in geheel die volgende medaljes verower:
23 Goud
15 Silwer
14 Brons
Baie geluk ook aan die volgende aflosse met hul prestasies:
1ste plek: 0/15 Seuns en 0/19 Seuns
3de plek: 0/16 Seuns
Shané Dimond was ook dan aangewys as die beste junior dogter baan atleet vir haar 2 goue medaljes op die 400m (57:94s 1001 punte op die ASA tabel) en 800m (2:15.54s 1123 punte op die ASA tabel).

Atletiek Top 15 span 2017

Baie geluk aan die Top 15 span met elke atleet se individuele prestasies. Die span het 10de geëindig in die Grootskole kategorie wat 'n goeie prestasie is gemeet aan die kompetisie. Baie dankie aan Bronwyn Hogg van Gravity Imaging vir die vervaardiging en borg van die span se hemde.

Top 15

Vlnr: Danike Perelaer, Abrahm Masoeu, Tyler Skudder, Chris v Niekerk, Jancke v Tonder, Wihan Daffue, Sheré Jv Rensburg, Zeilinga Strydom, Shané Dimond, Caitlin Church,Ilisckè Neuhoff, Zander Venter, Renier de Villiers, Lala Mlangeni en Katli Thamaga.

Aflosaand 2017

Valia doen dit weer by Aflosaand op en van die baan af. Baie dankie aan elke atleet en toeskouer veral die Gr. 12 Klas van 2017 met jul trotse ondersteuning op die paviljoene vanaand. Ons wen 8 uit 10 aflosse, verbeter 5 van die bestaande rekords en wen die Dogters Medley en die seuns kan trots voel met hul poging tot op die einde vir hul silwer medalje.

0/19 Seuns Aflos wenners 2017 vlnr: Wihan Daffue, Franco v Wyk, Xander vd Walt en Zander Venter. Mpho Ntsane was afwesig tydens foto.
0/19 Dogters 2017 Silwermedalje wenners vlnr: Elize Taljaard, Kyla Hoffman, Shané Nel en Anelda Schoeman. Cliriska de Jager was afwesig tydens die foto.

Gauteng Atletiekkampioenskappe

Baie geluk en sterkte aan die volgende atlete met hul deelname aan die Gauteng Atletiekkampioenskappe
Seuns
Anrich Botes, Quintin Crause, Dian de Villiers, Renier de Villiers, Bernard du Plessis, Gerhard Grobler, Tyler Skudder, Zeilinga Strydom, Marno Swanepoel, Werner van Zyl, Uli Wiese, Tiaan Gouws, Brendan Nortjé, Pieter Storm, Steyn Uys, Daniël van Deventer, Chris van Niekerk, Arno van Wyk en Kruan Saunders

Dogters
Caitlin Church, Ilze du Plessis, Janet du Plessis, Sheré Jv Rensburg, Kaylene Knoetze, Iwéy Kruger, Danike Perelaer, Natalie Pieters, Zané Schoeman, Suné Sutherland, Zandrie Vorster, Ziné Botha, Lindie Hecker, Luhandri Lotter, Shané Nel, Sheno Raath, Anelda Schoeman, Chantelize vd Berg, Meghan van Deventer, Riekie Wooley, Nadia Hough, Simoné Jacobs, Mialette Kock, Riandi Niemand, Michelle Schultz, Wilmarie Strydom, Bianca Valentin, Liné van Deventer, Anja Visagie en Angelique Vorster.

Atletiekspan 2016

Junior Seuns
Junior Dogters
Senior Seuns
Senior Dogters