Vaaldriehoek liga 2018

1ste span wen die Vaaldriehoekliga en kwalifiseer vir Noordvaal uitspele
Baie geluk aan die 1ste Krieketspan wat die Vaaldriehoek finaal teen Heidelberg Volkskool met 6 paaltjies gewen het!
Wenners – 2de span
0/14A naaswenners
0/15A Semi-finaliste

PROVINSIALE SPELERS
Zian de Jager word na afloop van die proewe gekies vir die 0/19B Gauteng span en word ook aangewys as kaptein van die span.
Driaan vd Berg – Sedibeng 0/19 span

Dogters Krieketspan 2018


Provinsiale krieket 2018


0/14A span Krieket 2018


2de span Krieket 2018


1ste Krieketspan 2018