VAALDRIEHOEK LIGA

Landloop 2018 Individuele prestasies behaal:
Johan de Villiers 0/15 3de
Emre Holz-Leite, Annemieke Brits
Shané Dimond, 0/15 2de
Renier de Villiers 0/16 2de
Alissa Brink, Catha Holz-Leite Toine Swart, Deoné Brits, Kanya Lourens
Tarene Labuschagne 0/16 2de
Afwesig Meghan van Deventer 0/19 3de
Baie geluk aan die junior dogters wat 'n algehele tweedeplek behaal het.

Landloop 2018

Landloop D8 deelname 2017

Landloop Vaaldriehoek liga wenners 2017

landloop_d8_deelname_2017.jpg

Landloop Klubkampioenskappe - SA deelname 2017

Landloop 2017 Liga wenners

Baie geluk aan elke seun en dogters wat die afgelope maand die skool verteenwoordig het by die landloop en verseker het dat ons die liga wen.
Die volgende leerders het ook individuele prestasies behaal:
Voor vlnr:
Kanya Lourens 3de algeheel 0/14 Dogters
Werner van Zyl 3de algeheel 0/16 Seuns
Johan de Villiers 2de algeheel 0/15 Seuns
Jacques Perelaer Top 6 algeheel 0/15 Seuns
Tarien Labuschagne 3de algeheel 0/15 Dogters
Twané Swart Top 6 algeheel 0/14 Dogters
2de ry:
Danike Perelaer 2de algeheel 0/15 Dogters
Meghan van Deventer 2de algeheel 0/17 Dogters
Renier de Villiers 1ste algeheel 0/15 Seuns
Konrad Spanig Top 6 algeheel 0/15 Seuns
Shané Dimond 2de algeheel 0/14 Dogters
Leané de Wet Top 6 algeheel 0/15 Dogters