VLR bestuur 2018/2019

Die VLR Bestuur van 2019! Veels geluk aan die volgende leerders, en mag julle 'n vreugdevolle komende matriekjaar met vele prestasie en geluk ervaar.
Sekretaresse - Iwéy Kruger
Tesourier - Divan Meyer
Adjunk sekretaresse (Onderhoofdogter)- Carla Bothma
Menslike verhoudinge (Onderhoofseun)- Eduan van Schadewijk
Onder voorsitter (Hoofdogter)- Hubri van Deventer
Voorsitter (Hoofseun)- Franco Wagener
#TrotsTradisieTransvalia

LOR

VLR Gr 8 en 9

VLR Gr 10 en 11

Klas VLR

Die klas VLR word jaarliks in die eerste week vir die jaar verkies. Hierdie leerders ondergaan voldoende opleiding vir hulle taak. Die VLR-bestuur word vroeg in Februarie verkies.

Mediawerkers

Transvalia se mediasentrum is 'n toevlugsoord vir baie leerders. Dit dien as 'n studie- leer- of soms kuierplekkie. Die mediawerkers handhaaf orde en help met verkryging van bronne. Mediawerkers se harde werk word beloon met diensure.