0/17 Gauteng Netbal span 2019

Laresha is gekies vir die 0/17 Gauteng Netbal span vir 2019

2de span ligawenners

Vanaf links: Sulé Grobbelaar, Ruvé Eigenhuys, Liezl van Aswegen, Rolien Heymans, Nelita Coetzee, Bianca Husselman, Mev. Ané Hartman
Voor: Hubri van Deventer, Charlize Coetzee, Yanke van der Walt.
Afwesig: Dianté Theunissen
Borg: Midland Leather

0/15A ligawenners

Agter Links: Monique Cilliers, Elné Jordaan, Lana Sutherland, Me. Liza Janse van Rensburg (afrigter), Me. Aldiné Venter (afrigter), Marizelle Crause, Heike Fourie, Carli Dippenaar, Jordyn Trollip
Voor: Zené de Villiers, Chanique Bothma

Bokkieweek

Gauteng deelname - An-Suné Terblanche

Uitslae 2018

Tuksreeks
H/S Transvalia se sportleerders kan trots voel op die skool se algehele 7de plek in die reeks! Baie geluk! Dankie aan elke leerder, ouer, afrigter, organiseerder en toeskouer. Die netbal het soos volg uitgeblink:
0/14 B - 3de
2 de span - 4de
0/16 A - 6de

Fast 5
Baie geluk aan die 0/15 en 0/17 span wat aan die Gauteng Fast 5 Kampioenskappe deelgeneem het.

Sedibeng ligauitslae 2018


Agter van links na regs: Marizelle Nortje, Me. Jackie van Reenen, Charné Bornman, Johanné Engelbrecht, Luzanne Jacobs, Rodé Rossouw, Anzel Fourie, Jazelle Struwig, Me. Adri Olivier
Voor van links na regs: Melissa Naudé, Laresha van der Schyff

Agter vlnr: Michelle Smit, Shané Dimond, Me. Nadia Uys-Pienaar, Jeannique Rossouw, Marsharé Pienaar, Danél Lötter
Voor vlnr: Puleng Mabina, Kay-Lin Read, Tanlee Myburgh
Afwesig: Suné Naudé

Jordyn Trollip, Carli Dippenaar, Marizelle Crause, Megan Bosch, Lana Sutherland, Heike Fourie, Me. Liza Janse van Rensburg, Candice Düpper
7 uit die 10 spanne van die skool speel in die finaal vir posisie 1 of 2
3 A-spanne (uit 'n moontlik 5 van die skool) dring deur na die Gauteng-kampioenskappe
Volledige liga-uitslae:
O/14 A* - 1ste
B - 1ste
C - 1ste
O/15 A* - 2de
B - 1ste
O/16 A* - 2de
B - 6de
O/17 A - 6de
2de span - 2de
1ste span - 4de
*Hierdie spanne dring deur na die Gauteng-kampioenskappe

0/14A Netbalspan 2018

1ste Span Netbal 2018

0/15 Fast 5 span 2018

0/17 Fast 5 span 2018

Netbal aksie!