Silhoeƫtskiet

Johan Meyer verower 'n goue medalje in die Junior afdeling gedurende die provinsiale kampioenskappe

Skyfskiet

Theuns Dreyer - Wen silwer in die 3P-klas in Vanderbijlpark Ope vir 0/20
Markus de Wet - Wen goud in die 10M Olimpies en goud in die 3P-klas in Vanderbijlpark Ope vir 0/14
Uwes Pienaar - Wen goud in die 3P-klas in Vanderbijlpark Ope vir 0/16
Gerrie Dreyer - Wen brons in die 3P-klas in Vanderbijlpark Ope vir 0/16
Jennifer Schoeman - Wen goud in die 3P-klas in Vanderbijlpark Ope vir 0/14

Die volgende leerders is gekies vir die SA-span:
Markus de Wet, Theunis Dreyer, Uwes Pienaar en Angelique Jv Rensburg