Cheerleaders 2018

Wen Dans in jou Taal op KYKnet sowel as die Outdoor X kompetisie en was naaswenners van die Tekkiefees kompetsie in 2018! Afrigting deur gekwalifiseerde dansafrigter. Klaar opgeleide dansers word verwelkom. Alle grade word ingesluit met keuring. Aktiewe deelname aan verskeidenheid sportbyeenkomste dwarsdeur die jaar sowel as optredes by Super 15 Rugbywedstryde.