TuksSkole reeks 2016
Eindig algeheel 3de uit 16 top skole.
1ste wen reeks. 2de speel in semi-finaal. 0/15A eindig 3de, 0/16A eindig 4de en 0/14A eindig 7de.
Vaaldriehoek Grootskole Liga
4 uit 8 spanne wen die liga (0/14A, 0/16A, 2de en 1ste span)
Noordvaalliga 2016
Al 4 A-spanne dring deur na die Noordvaalliga: 1ste, 0/16A, 0/15A en 0/14A.
Die 1ste span eindig algeheel 2de.
Die 0/16A en 0/15A spanne speel in kwarteindrondtes.
Provinsiale spanne 2016
Gedurende die D8 proewe het daar in elke ouderdomsgroep die volgende hoeveelheid leerders D8 spanne gehaal: 0/14=8, 0/16=22, en 0/18=14.
Die volgende speelsters was dan verkies tot Suid-Gauteng spanne:
0/14 spanne:
Merlise Kock A-span, Danike Perelaer B-span, Diandri Cornelissen B-span.
0/16 spanne:
Tercia Heydenrycht A-span, Martiné de Bruin A-span, Ziné Botha B-span, Sariska Uys B-span, Chané Lombaard B-span, Iwey Kruger C-span en Chantelize van den Berg D-span.
0/18 spanne:
Lezaan J van Vuren A-span, Sisipho Magwaza B-span, Mialette Kock B-span, Zeané Smith B-span, Gizelle Venske D-span, Riandi Niemand D-span en Amorie van Zyl D-span.
SA Spanne 2016
Lezaan J van Vuren: SA 0/18A span
Sisipho Magwaza: SA 0/21(Junior Wêreldbekertoernooi) en SA 0/17A span
Tercia Heydenrycht: SA 0/16B span
Suid-Gauteng 0/16A afrigter:
Mnr. Reinhardt Blokker
Suid-Gauteng 0/14B afrigter:
Me. Ané Kilian
SA Bokkiespanne:
Die volgende leerders is verkies tot SA Bokkiespanne: Izaan Lessing en Renate Fourie (0/14).
|
Hokkie 0/15A
|
|
Hokkie 1ste span
|
|
Hokkie 1ste span
|
|
Hokkie 2de span
|